All Posts

Ikoon van Gansbaai in Ernstige Motorongeluk: Freddie Engelbrecht

Ikoon van Gansbaai in Ernstige Motorongeluk: ...

‘n Ware ikoon van Gansbaai, Freddie Engelbrecht, se afleweringsvoertuig het Dinsdag, 26 Julie 2022 omstreeks 11:00 gerol, met Freddie wat ernstig beseer is.

Ouma, dogter en kleindogter uit op diepsee-hengel

Ouma, dogter en kleindogter uit op diepsee-he...

Glo dit of nie, maar drie geslagte vrouens het onlangs drie visspesies tydens diepseehengel gevang.

Gansbaai Fotografieklub: Wes-Kaapse Interklubkompetisie

Gansbaai Fotografieklub: Wes-Kaapse Interklub...

Dit is ook net ‘n span fotograwe wat hulle klublede, wat vir ‘n fotografie-kompetisie ingeskryf het, op so ‘n wyse sal bekendstel - knapgedaan!

Nuwe ‘toevoeging’ tot Gans-Berg Nuus: Heleen Greyling

Nuwe ‘toevoeging’ tot Gans-Berg Nuus: Hel...

Daar is ‘n tyd om te groet en ‘n tyd om te verwelkom - gelukkig in Gans-Berg Nuus se geval is verwelkoming meer gereeld in die 'nuus' as groet.

Vroue-Landbouvereninging Kaapland se 2022 Jaarkongres in Gansbaai

Vroue-Landbouvereninging Kaapland se 2022 Jaa...

Die Vroue-Landbouvereninging Kaapland (VLVK) se prestige 2022 Jaarkongres word vanjaar in Gansbaai aangebied.

Alumni-lede geniet Perlemoen-ete

Alumni-lede geniet Perlemoen-ete

Die gesellige groep oud-Maties (Alumni-Interaksie) van die Gansbaai-tak het op Dinsdag, 2 Augustus 2022.

Marieta’s Hair, Toes and Nails: Vyfde Verjaarsdag

Marieta’s Hair, Toes and Nails: Vyfde Verj...

Marieta de Beer het haar Marieta’s Hair, Toes & Nails se vyfde verjaarsdag op Vrouedag, 9 Augustus 2022 gevier.

‘Country en Western’ - Geselligheid by Birkenhead Boothengelklub

‘Country en Western’ - Geselligheid by Bi...

‘n ‘Country & Western’-tema-geselligheid, om watter rede ookal, bly maar altyd ‘n groot sukses en pure plesier en genot vir saamkuier.

SAPD se gratis ‘Mandeladag-stalletjie’

SAPD se gratis ‘Mandeladag-stalletjie’

Koppe van motorbestuurders en passasiers het Vrydag, 22 Julie 2022 behoorlik in die rigting van Gansbaai se polisiestasie gedraai.

Gansbaai Wynproegilde: Die ‘Spook’ van Spookfontein Wynlandgoed

Gansbaai Wynproegilde: Die ‘Spook’ van Sp...

Die ‘spook’ loop gelukkig nie by Spookfontein Wynlandgoed in die Hemel-en-Aarde Vallei nie. 

Liefdesverhaal Van 50 Jaar - Martin en Eileen du Plessis

Liefdesverhaal Van 50 Jaar - Martin en Eileen...

‘n Liefdesverhaal soos min - verloof op 27 Oktober 1967 en presies op dié dag en maand, getroud op 27 Oktober 2017 - ‘n ronde 50 jaar later.

Galjoen-Competition Produces Beautiful Galjoene

Galjoen-Competition Produces Beautiful Galjoe...

The Galjoen-competition on Saturday, 9 July 2022 was ‘n huge success.