All Posts

‘Die Reis’ - SD Fourie se Nuwe Roman

‘Die Reis’ - SD Fourie se Nuwe Roman

Die nuwe roman van SD Fourie, geliefde skrywer van onder andere Die Lanternswaaier, Die dooies leef, en Noorman, verskyn binnekort.

LSG se Graham Stieger verruil Gansbaai vir Abu Dhabi

LSG se Graham Stieger verruil Gansbaai vir Ab...

Dit was ‘n moeilike besluit vir Graham Stieger van Laerskool Gansbaai en sy eggenote, Emeke van Masakhane Primary School gewees.

Model-Skuite Van Ouds: Johan van Dyk

Model-Skuite Van Ouds: Johan van Dyk

“Ek het van kindsbeen af ‘n groot liefde vir skuite en die see,” vertel Johan van Dyk.

Spesiale Interskole-Wedstryde

Spesiale Interskole-Wedstryde

Die jaarlikse Groot Interskole 2022 tussen die Gansies en die Akkedisse het op Saterdag, 20 Augustus 2022 te Villiersdorp plaasgevind.

Gansbaai Leeskring 2001-2019

Gansbaai Leeskring 2001-2019

SD Fourie, befaamde skrywer van Franskraal, het so bietjie navorsing oor Gansbaai Leeskring gedoen.

Newspaper: 26 August 2022

Newspaper: 26 August 2022

Don't forget to get the latest copy of the Gans-Berg Nuus / News tomorrow, 26 August 2022!

Newspaper: 19 August 2022

Newspaper: 19 August 2022

Don't forget to get the latest copy of the Gans-Berg Nuus / News today, 19 August 2022 for ONLY R10!

Martin du Plessis se 2 jaar in Saoedi-Arabië

Martin du Plessis se 2 jaar in Saoedi-Arabië

Martin du Plessis van Franskraal het besluit om, ná bykans 10 jaar, van sy wedervaringe in Saoedi-Arabië met ons lesers te deel. 

Donnie die eend kom ná 3 weke terug

Donnie die eend kom ná 3 weke terug

Hierdie ware verhaal is nie soos die ‘Kat kom weer’, waar almal van die kat ontslae wou raak nie. 

Uitstekende Eisteddfod-Prestasies vir LSG se Skoolkore

Uitstekende Eisteddfod-Prestasies vir LSG se ...

Laerskool Gansbaai (LSG) se twee skoolkore het Vrydag, 22 Julie 2022 uitstekend by die Overberg Eisteddfod in Caledon presteer, met die skool wat baie trots op hulle is.

Charl Eksteen op pad na groot rugby-hoogtes

Charl Eksteen op pad na groot rugby-hoogtes

Charl Eksteen, die 17-jarige Gansbaaier oor wie Gans-Berg Nuus onlangs geskryf het, is nou op pad na groot rugby-hoogtes.

Gansbaai Toerisme Groet Doulene Els

Gansbaai Toerisme Groet Doulene Els

“Vir almal is daar ‘n tyd om te kom en ‘n tyd om te gaan,” het Doulene Els van Gansbaai Toerisme gesê.