Gansbaai Se Sogenaamde ‘Asgate’
Die beskrywing ‘asgate’ is sonder twyfel nie op Gansbaai se Stortingsterrein van toepassing nie - daarvoor word dit te professioneel bedryf en bestuur.
Die beskrywing ‘asgate’ is sonder twyfel nie op Gansbaai se Stortingsterrein van toepassing nie - daarvoor word dit te professioneel bedryf en bestuur.
Dit was behoorlik ‘n prestige funksie in die skoolsaal, ingesluit ‘n lewendige orkes wat die gaste kon vermaak.
“Indien Gansbaai Brandweer nie so vinnig gereageer het nie, sou die huis in geheel afgebrand het,” vertel Edith Kennedy van Gansbaai.
Tolbos Bistro is in Hoofstraat in die Protea Sentrum, oorkant die Poskantoor, geleë.
Vanjaar is dit die negende termyn wat Boats van Staden as Lionpresident van Gansbaai Lionsklub ingehuldig is...
Die Birkenhead Boothengelklub se maandelikse boothengelkompetisie van Saterdag, 16 Julie 2022 het ‘n klompie mooi geelbekke opgelewer.
"It is in your hands to make a better world for all who live in it". (Nelson Mandela")
Exciting news! The Gans-Berg team will be hosting a Gans-Berg Boere Expo!
Don't forget to get the latest copy of the Gans-Berg Nuus / News today, 14 July 2022 for ONLY R10!
Die bedrywighede in Kleinstraat, direk agter die polisiestasie, wat na groot chaos gelyk het, het behoorlik die koppe op Donderdag, 30 Junie 2022 te laat draai.
Dit is nie aldag dat drie geslagte op gelyke dagdatums en maande gebore word nie.