Uitgebreide Pediatriese Eenheid en Nuwe Neona...
Mediclinic Hermanus is slaggereed om binnekort sy deure vir ‘n opgegradeerde, uitgebreide en familie-vriendelike Pediatriese Eenheid te open.
Mediclinic Hermanus is slaggereed om binnekort sy deure vir ‘n opgegradeerde, uitgebreide en familie-vriendelike Pediatriese Eenheid te open.
Rooikrans is an evergreen tree with a wind-clipped canopy. The leaves have rounded points and 3-5 veins.
The 17-year-old Charl Eksteen, a born and bred Gansbaaier, was included in the Boland u/18 Cravenweek rugby team this year.
Soos die tyd (en die ouderdom!) ‘n mens stadig maar seker bekruip, so was dit ook met Gansbaai se 20-jarige Tolbos Bistro...
Die Great White House se restaurant was weer ‘volhuis’ met wynproegilde-lede en gaste op Dinsdag, 21 Junie 2022.
Vanjaar se opgradering-seremonie was weer eens ‘n spesiale geleentheid vir Sensei Yusuf Meyer (1ste Dan) se Goju Ryo Karateklas in Gansbaai.
Gereelde ‘coastal cleanups’ speel ‘n baie groot rol om ons kuslyn en omgewing skoon te hou.
Gansberg-News sponsored the advert for the Dance Party taking place on the 2nd of July 2022.
Die beeldskone Marciel Hopkins (28), ‘n voormalige Mej Suid-Afrika Finalis in 2016, toe 22, en ook die bekende Kupido van Boer soek ‘n Vrou, het op 9 April 2022 Mev Marciel Hopkins-Lourens geword.
Health, poverty, and unemployment in our communities are a rising concern for the non-profit organisation, i-MED Africa.
Congratulations to Grootbos Private Nature Reserve for being awarded the Tourism Grading Council of South Africa’s highest rating status of 5-Star Pemium.