Bankkaart gekloon

Bankkaart gekloon

Gansbaai Courant

'n Bejaarde dame het Maandagoggend om 10:00 haar pensioengeld verloor toe haar bankkaart by Nedbank gekloon is. 'n Lang, skraal wel geklede swartman het haar by die ATM lastig geval terwyl sy besig was om 'n transaksie te doen. Op 'n stadium het hy haar bankkaart in sy hand gehad en kort daarna het die kitsbank se skerm afgegaan. Hy het weggestap en toe die skerm later weer aangaan was daar 'n groot bedrag uit haar rekening onttrek. Volgens Spt Kapt Danie Rautenbach word die saak ondersoek en sal die sekuriteitskamera se opname moontlik daamee kan help.

Voorvalle soos hierdie het vantevore taamlik gereeld hier voorgekom maar dit was die laaste tyd stil.  Enige persoon met inligting word versoek om die polisie by 028 384 0201 te skakel.

Francois de Jongh

Bankkaart gekloon

Francois de Jongh

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant