Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Twee mans het Sondagaand om 19:00 'n huiswinkel in Beverley Hills beroof. Die mans, wat aan die Somaliese eienaar bekend is, het die winkel binne gekom en die deurtjie onder die toonbank oopgeskop. Hulle het die eienaar daarna geskop, getrap en met 'n kierie geslaan. Die winkelrowers het daarna met R3000 kontant op die vlug geslaan. Die polisie het dadelik opgetree en as 'n span na die oortreders gesoek.
Elrico Dyk (28) is om 22:00 in Beverley Hills gearresteer waarna Christopher Frans (23) homself om 23:30 aan die polisie oorgegee het. Beide het reeds in Hermanus se Landdroshof verskyn.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...