Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Vir die afgelope twee en dertig jaar bring Johan (66) en sy eggenote, Petro, of te wel Pop (75) Erasmus, hulle jaarlikse vakansies in Gansbaai Karavaanpark deur - en vir al twee en dertig jaar op presies dieselfde staanplek, “plot” nommer 34. Die egpaar is van Kraaifontein en is die ouers van Trudie Groenewald in Gansbaai.
Johan sê hulle is al deur baie opsigters oor die jare heen. “Aanvanklik was hier net bosse en ons het ‘n kol vir ons skoongemaak, wat later groter geword het,” vertel Johan. “Hier was ook nie krag nie en ons het met die destydse opsigter gepraat en aangebied om self vir die aanlê van krag te betaal.” Daar is met Gansbaai munisipaliteit onderhandel en hulle het ingestem om die arbeid te verskaf, met Johan-hulle wat die materiaal aangekoop het. “Sodoende is ons krag vir ons aangelê,” vertel hy. Voorheen het hulle ook in Uilenkraalsmond vakansie gehou.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...