Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Perlemoenstropers het die afgelope week weer baljaar in die Overstrand se waters. Inwoners trek hul kameras nader en maak oproepe na regeringskantore, maar sonder enige reaksie. Selfs die betrokke registrasienommers van voertuie is beskikbaar, maar die perlemoenstropers oes voort. ‘n Afvaardiging van die Wes-Kaapse regering was Woensdag, 8 Februarie 2017 in Gansbaai vir ‘n publieke vergadering, waartydens insette deur inwoners gelewer is. Die eerste soortgelyke vergadering is in Saldanhabaai gehou. Na die derde vergadering in Kaapstad vandeesweek, sal ‘n verslag voor die Wes-Kaapse Parlement gelê word.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...