Kanker Uitdaagreeks 'n groot sukses

 Kanker Uitdaagreeks 'n groot sukses

Gansbaai Courant

Die wenner van die Sanlam Kanker Uitdaagreeks in die A-afdeling verlede Saterdag was Leon Hattingh met 35 punte.

Leon se opvolger in die A-Afdeling was Pieter Loubser met 30 punte.

Die B-Afdeling se wenners was: Melvin Tobias 39, George Hunt 36, Solly Wessels 36 en Tiaan Muller 36.

In die C-Afdeling was die wenners Elias Matthee 39, Etienne Engelbrecht 38, Johan Pieterse 37 en Wally van Coller 35. 

Naaste aan die penne was Wally van Coller op no’s 2 en 11, Steve Muller op no’s 8 en 17 en Daan Victor op no 15.

Woensdag se Sloegters-kompetisie is deur Hugo Groenewald met 39 punte gewen en hy wen ook naaste aan penne op no’s 2 en 11, asook no’s 8 en 17.  Veels geluk, Hugo!

Tweede was Frikkie van Eeden met 37, gevolg deur Toni Sauter 37, Fanus Walters 36, Daan Victor 34 (wen ook die naaste aan pen op no 15), Laurie Sauter 34, Sextus Neethling 34, El Matthee 32, Johan Pieterse 32 en Leon Hattingh 32. 

Die wenner van die Boerpotputjies, no’s 2, 7 en 18 was Fanus Walters.

Vrydag se 9-putjie OK Foods-kompetisie is gewen deur Dickie de Kock met 17 punte, gevolg deur George Hunt 17, Solly Wessels 16, Daan Victor 15, Johannes van der Walt 15 en ET Engelbrecht 15.  Dickie de Kock wen die naaste aan die pen op no 17.

Volgende Saterdag se kompetisie is die Maandelikse Houespel.

Vrydag is weer dis Steak ‘n Chips aand en almal word uitgenooi om gesellig saam te kom verkeer.

Johan Coetzee
082 878 0534

gbgholf@gmail.com

 Kanker Uitdaagreeks 'n groot sukses

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant