'n Moontlike Afrika-rekord

'n Moontlike Afrika-rekord

Gansbaai Courant

Divan Burger het die afgelope week deel uitgemaak van die span wat aan die All Coastal hengeltoernooi by Struisbaai plaasgevind het.

Hy kan homself op die skouer klop deurdat hy ‘n geelvis van 9.09kg uitgetrek het – en dit met ‘n 6kg lyn!  Volgens Overberg Hengelklub se skakelbeampte, wag die mannetjie vir bevestiging dat dit ‘n WP- en moontlike Afrika-rekord is.

Sy spanmaat, Christoff Dahl het ‘n rooi stompneus van 3.84 kg kant toe gebring.

Hulle het as die WP Juniorspan, agtste geëindig in die toernooi.  Die ander spanlid was DP Burger en Eric Dahl het as skipper opgetree.

Die volledige uitslae is soos volg:  1ste – WP A-span; 2de – Oostelike Provinsie Swart (Gerber-familie); 3de – Grens; 4de – Suid-Kaap Wit (George); 5de plek – OP Rooi; 6de plek – Natal; 7de plek – WP B; 8ste – WP Junior en 9de Suid-Kaap Blou.

'n Moontlike Afrika-rekord

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant