Plaaslike ligaspan klop Kleinmond

Plaaslike ligaspan klop Kleinmond

Gansbaai Courant

Ligaspan: Gansbaai Gholfklub se Ligaspan laat Kleinmond toe op hul neuse kyk.

Die trotse Ligaspan is Daan Victor (kaptein), Johan Coetzee, Bev Swart, Pieter Loubser, George Hunt en Melvin Tobias.

Woensdag  se Enkel Stableford Sloegterskompetisie is gewen deur El Matthee met 42 punte, gevolg deur Sextus Neethling 39, Pierre Pieters 38, Frannie van der Linde 36, Bev Swart 36, Johan Pieterse 35, Solly Wessels 35, Etienne Engelbrecht 34, Daan Victor 34 en James Moore 33.  Naaste aan die penne was Pierre Pieters op no’s 2 en 11, Leon Hattingh op no’s 8 en 17 en Daan Victor op no 15.

Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur George Hunt met 22 punte, gevolg deur Etienne Engelbrecht 19 en Andre Coetzee 18.  Andre Coetzee teken ‘n Arend aan op putjie no 1.

Saterdag se Enkel Stableford kompetisie is gewen deur Solly Wessels met 38 punte, gevolg deur Fanus Walters 38, Andre Roos 36, El Matthee 33, Piet du Toit 31, Neil Harrison 30, Pierre Pieters 29, James Moore 29, Philip Taylor 27 en Leon Lombaard 26.  Pierre Pieters teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 11.

Vrydag is dit weer ‘n gesellige Steak ‘n Chips aand.

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n 4BBB Stableford.

Johan Coetzee
082 878 0534
gbgholf@gmail.com

Plaaslike ligaspan klop Kleinmond

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant