Solly Wessels palm weer houespel in

Solly Wessels palm weer houespel in

Gansbaai Courant

Saterdag se Houespel kompetisie is gewen deur Solly Wessels met 66 net, gevolg deur Etienne Engelbrecht 75, George Hunt 75, EL Matthee 75, Leon Lombaard 76, ds Dirk van Dyk 77, Daan Victor 77, Pierre Pieters 78, Johan Coetzee 80 en Niel Harrison 82.

Naaste aan die penne was ds Dirk van Dyk op no 2, George Hunt op no 17 en Niel Harrison op no 15.

Woensdag se sloegterskompetisie is gewen deur Etienne Engelbrecht  met 40 punte, gevolg deur Gina Esterhuizen 37, Niel Harrison 35, George Hunt 35, Andre Roos 35, Daan Victor 34, Rene Myburgh 34, Dawie Viljoen 33, Piet du Toit 33 en Solly Wessels 32.

Naaste aan die penne was Piet du Toit op no 2 en Andre Roos op no 17.

Spog twee’s word aangeteken deur Rene Myburgh (15) en Fanus Walters (2). Johan Coetzee wen die boerpotputjies op no’s 9,13 en 16.

Vrydag se OK Foods nege putjie kompetisie is gewen deur George Hunt met 18 punte, gevolg deur Gina Esterhuizen 17, Solly Wessels 16, Wally van Coller 16 en Leon Lombaard 15. Wally van Coller teken ‘n spog twee aan op putjie no 11 en Etienne Engelbrecht was naaste aan die pen op putjie no 17.

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Enkel Stableford.

Die ligaspan speel Saterdag hulle laaste wedstryd vir die jaar op Theewaterskloof en ons wens hulle alle sterkte toe.

Solly Wessels palm weer houespel in

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant