Grootbos Foundation pilots Hospitality Traini...
The first group of 10 Hospitality Training students graduated on the 29th July at a ceremony held at Forest Lodge on Grootbos Private Nature Reserve.
The first group of 10 Hospitality Training students graduated on the 29th July at a ceremony held at Forest Lodge on Grootbos Private Nature Reserve.
On Sunday afternoon, 16 August, Overstrand Arts/Kunste will host the young cello phenomenon, Ben Capps, from New York in concert in the Hermanus Civic Auditorium.
“Gansies, gansies stap in ‘n ry; 1 2 3 hier kom ‘n gholfdag verby!”, lui die kleuters van De Kleine Gansies Kleuterskool se liedjie oor hulle groot en opwindende dag op Saterdag, 12 September 2015 by Gansbaai Gholfklub....
Twee jong boere van ons omgewing, Rynhardt Koekemoer van Pearly Beach en Francois de Wet van Baardskeerdersbos, het die afgelope week die moordende Bergrivier aangepak ten bate van CHOC (Childhood Cancer Foundation).
Andries Johannes Petrus (Andries) Carstens (75) is op 30 Julie vanjaar oorlede.
The Pearly Beach Conservancy has started a few new projects this year to improve nature awareness and to get people actively involved in our urban conservancy...
Ondanks beurtkrag om 20:00 die aand, het Gansbaai Fotografieklub ‘n suksesvolle byeenkoms gehad. Voorsitter Riaan Jacobs het almal verwelkom..
“Die belangrikste wat ons oor soveel jare heen gebind het, was ons liefde vir mekaar en om mekaar te bederf, maar veral ook wedersydse ondersteuning in voor- en teenspoed en ons het alles altyd saam gedoen,” vertel SP van Blerk (88)...
Ek het alles op skool geniet – behalwe leer. Bedags was tyd vir Landsdiens, sport, musiek, orkesoefening, debat en Volkspele..
Gansbaai Wynproegilde se onlangse byeenkoms in die gewilde Great White House was weer ‘n wenner en is uitstekend bygewoon..
It’s no secret that our modern day lifestyles are bad for our health and statistics released by Hollard Life seem to confirm this. Heart disease and cancer are by far the leading causes of all claims across critical illness, death and disabi...
“So sê die HERE, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die HERE jou GOD wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan.” (Jes. 48:17)