2014 Terugblik
Ons kyk terug na die gebeure van 2014...
Geluk aan almal wat hierdie nuwe jaar van 2015 binnegaan! Mag daar net geluk en voorspoed voorlê.
Die gewilde Strand-Veld Voetslaan-klub, met Roelof Diener as stigterslid en voorsitter, het geen bekendstelling nodig nie.
Baie geluk aan Tony van Altema (30 Des) en Marina van wyk (31Des) met julle verjaarsdae...
Gerrit Meyer van Van der Bijlpark se vakansiedroom is bewaarheid met sy yslike 19kg kabeljou wat hy naby Franskraal van ‘n boot af gevang het.
Die legendariese Trans Agulhas-uitdaag vaart vir rubberbote, wat reeds die afgelope 26 jaar langs die Kaapse kus plaasvind, mag dalk vanjaar vir die laaste keer aangebied word weens ‘n gebrek aan titel borge.
Dit is nie aldag wat ‘n pragtige natuurverskynsel soos hierdie vir die gewone mens beskore is om te aanskou nie - ‘n rob tweeling.
Ons as mense van Gansbaai & Overstrand het soveel om voor dankbaar te wees. Ons woon langs ‘n pragtige kuslyn met al sy wonders...
In die kerk is Desembermaand die ontstaan en einde van baie dinge wat die indruk skep van oorkoepeling.
Een van die inwoners, in haar negentigs, sê hoe ouer jy word hoe vinniger gaan die tyd verby.
Gedurende die Kerstyd herdenk ons die geboorte van Jesus Christus, ons Verlosser.