Stanford Classics
Lovers of classical music are in for a treat this September when musicians from the Johannesburg Philharmonic Orchestra perform an evening of music for strings and flute.
Lovers of classical music are in for a treat this September when musicians from the Johannesburg Philharmonic Orchestra perform an evening of music for strings and flute.
As the penultimate matric examinations loom only a few weeks away, matriculants would do well to use the opportunity of their prelims to the full, an education expert says.
KLEINMOND – Gerrit Maritz straat no 36 in Palmiet is ‘n netjies wit huis met ‘n groot voorstoep wat uitkyk op die pad. ‘n Houthekkie maak oop na die straat. In die voortuin staan blompotte netjies gerangskik, nie een uit sy...
Gansbaai Academia het twee stelle vlae ontvang van me Adel Geldenhuys, bestuurder van Taurus Cape Kelp.
Twee kosbare mense, alhoewel bekend as “grapjaste”, wat as individue, maar ook gesamentlik, diep spore in verskeie gemeenskappe en organisasies getrap het.
Letterlik skaapkoppe by dosyne - dit is nou nie die gaste nie, maar die skaapkoppe wat vir die jaarlikse Skaapkopete voorberei is.
Loslitdag vind vanjaar op Vrydag 5 September plaas. Loslitdag is die land se grootste fondsinsamelings- en bewusmakingsprojek vir persone met gestremdheid.
‘n Ou Boesman (San)-spoorsnyer in die jagveld van Afrika het gesê: “Vir ‘n vrou om mooi te wees, moet haar hart drie dinge wees...
Goeie nuus? Sprake van geelstert by die Eiland. Slegte nuus? Hulle wil nie byt nie -- en wat is snaaks hieraan!
Verlede naweek het die duiwe van Hanover gevlieg oor 'n afstand van 611km...
Vlnr is Gansbaai Primêr se 3 landloopatlete wat tydens die Boland Landloop Kampioenskappe goed gevaar het..