All Posts

Pearly Beach Noodhulp slaggereed

Pearly Beach Noodhulp slaggereed

“Die noodhulpdienste deur die Noodhulpkamer van Pearly Beach sal nooit en onder geen omstandighede verander nie en dit gaan steeds baie goed met die bedryf daarvan,” vertel Ilse Keet, sameroeper van die span vrywilligers.

Gansbaai Courant
Kim Maclean, alias Shark Lady, saam met een van die spesialiste op die eiland van Tenerife, Spanje wat, ná ‘n frats-ongeluk, om haar lewe geveg het

Shark Lady oorleef duikongeluk

‘n Helpende hand teenoor ‘n siek vriendin het Kim Maclean, beter bekend as Shark Lady van Shark Lady Adventures, bykans haar lewe tydens ‘n fratsongeluk gekos.

Gansbaai Courant
Die nuwe (groot) plakker van Gansbaai Toerisme wat nou beskikbaar is

Toerisme Nuus

Winter in Gansbaai  is eintlik ‘n spesiale tyd. Een oomblik reën dit en die wind waai sterk. Die volgende oomblik skyn die son en daar is ‘n pragtige reënboog oor die see.

Gansbaai Courant
Sharkys word slim skrywers

Sharkys word slim skrywers

‘n Fantastiese geleentheid het leerders van Academia te beurt geval. Me Elana Bredell van NB-uitgewers het ‘n skryfwerkswinkel vir leerders van Gansbaai Academia moontlik gemaak.

Gansbaai Courant
 Jesica Vermeulen, Justine Pieterse, Jenica Conradie en mev Carla Gouws

LOK kompetisie gewen deur Slim Sharkies

NB-uitgewers in samewerking met die Letterkunde Onder-steuningskomitee het vroeër vanjaar ‘n LOK-kompetisie geloods.

Gansbaai Courant
Kamera eienaar gesoek

Kamera eienaar gesoek

'n Digitale kamera wat in Junie uit 'n Land Rover langs die see in Franskraal gesteel is, is tans in die polisie se besit. Die eienaar word dringend versoek om Spr Sers Leon Crafford te skakel.  

Gansbaai Courant
Winkelrowers aangekeer

Winkelrowers aangekeer

Twee mans het Sondagaand om 19:00 'n huiswinkel in Beverley Hills beroof. 

Gansbaai Courant
Lizette Janse van Rensburg saam met haar eggenoot, Jaco en hulle twee kinders voor hulle, Josua (16) en Danielle (18)

Nimlike Lizette

Gedurende Desember 1987 het Lizette Janse van Rensburg ‘n radikale keuse in haar lewe gemaak. “Ek het my hart vir Jesus gegee en gekies om te lewe!” vertel sy.

Gansbaai Courant
The trainee guides with Louis Willemse (second from right), FGASA instructor from Afritracks, and Susan Lochner (far left), Head of the Green Futures College at Grootbos.

Grootbos Foundations Green Futures

Four students from the Grootbos Foundation’s ‘Green Futures Field Guiding Training Programme’ passed their FGASA (Field Guiding Association of South Africa) level-1 exam, which, upon completion of additional practical hours, enables...

Gansbaai Courant
Vlnr is Johan Wiese en Petro Prinsloo saam met die gelukkige wenners van bottels wyn, Maureen Taljaard en Ben de Lange

Geselligheid van funksies

Met of sonder boothengelkompetisies, die geselligheid van die Birkenhead Boothengelklub in Gansbaai hawe vier te alle tye hoogty.

Gansbaai Courant
Gedagtes

Gedagtes

Besef ‘n mens aldag wat ‘n impak jou eie gedagtes op jou lewe het? 

Gansbaai Courant
Pret met Wintersport

Pret met Wintersport

Herberg-aan-See se jaarlikse Wintersportdag deur Gansbaai se Goue Hande en onder leiding van Dalene van Dyk het weer eens vir ‘n opwindende dag vir die inwoners gesorg.

Gansbaai Courant