All Posts

2de van links is Eddie en Silvana Burger saam met die Build It groep tydens Gansbaai Build It se 10de verjaardagvieringe

Build It 10de Verjaardag Vieringe

Build It 10de Verjaardag Vieringe

Gansbaai Courant
Kom ons omhels mekaar

Kom ons omhels mekaar

“Esau het hom tegemoet gehardloop en hom omhels Esau het sy arms om Jakob se nek gesit en hom gesoen, en hulle het gehuil.” (Gen 33:4)

Gansbaai Courant
Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

Weens die swak weer wat ons naweke ondervind het ons al twee naweke na mekaar oornag wedvlugte gehad. Uitslae is soos volg:

Gansbaai Courant
Hengelnuus

Hengelnuus

Niks nuuts op die hengelfront nie en daarom die volgende storie wat ons noem:  Wat ’n keuse!

Gansbaai Courant
Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

AUGUSTUS VERJAARSDAE 10de FJ Van Eeden 15de F Fouche, Baie Geluk!

Gansbaai Courant
Ons is nog lief vir Black Leaves

Ons is nog lief vir Black Leaves

Dit mag lyk asof julle Saterdae, hou vir hou alleen, op die veld moet verskyn maar julle moet glo dat die Baai nog bankvas agter julle staan, manne.

Gansbaai Courant
Rolbalnuus

Rolbalnuus

Op Dinsdag 29 Julie het ons klub ʼn baie suksesvolle interne driespel-kompetisie aangebied.  By hierdie geleentheid het 12 spanne mekaar die stryd aangesê.

Gansbaai Courant
German Lewis

Landlopers vaar goed

German Lewis het in die Landloop Seuns o/12, het voor verlede week in Robertson se Boland Proewe sowel as Saterdag in Stellenbosch eerste gekom en goud gewen.

Gansbaai Courant
Heldedaad red 2

Heldedaad red 2

Dramatiese tonele is Dinsdagmiddag by Franskraal afgespeel toe twee drenkelinge, Manie van den Berg (61) van De Kelders en Cameron Plaatjies (29) van Blompark, na sowat 2 uur in die water, gered is.

Gansbaai Courant
Tonne perlemoen gevind

Tonne perlemoen gevind

Tydens 'n baie suksesvolle driedaagse spesiale operasie het seevissery beamptes verlede week 15799 perlemoen in Buffelsjag gekonfiskeer.

Gansbaai Courant
Elias (alias Dumy) Adendorf

Glibberige kalant aangekeer

Elias (alias Dumy) Adendorf (26), wat as 'n reeksinbreker reeds berugtheid verwerf het, is sowat 'n maand gelede op parool vrygelaat.

Gansbaai Courant
AO Sarena Hugo, Kommunikasie-offisier te Stanford SAPD, wat op 31 Julie na Cloetesville SAPD oorgeplaas is.

Dubbele rooftog

Twee afsonderlike rooftogte op Somaliese winkels in Blompark en Stanford op Sondagaand 27 Julie 2014 is vermoedelik deur dieselfde rowers uitgevoer.

Gansbaai Courant