Profiel Paul Knoetze
Paul George Knoetze, alombekend as Paul (met die welige grys baard en bos hare!), is op 4 September 1940 in Potchefstroom, Noord-Wes Provinsie, gebore.
Paul George Knoetze, alombekend as Paul (met die welige grys baard en bos hare!), is op 4 September 1940 in Potchefstroom, Noord-Wes Provinsie, gebore.
The first leg of the orientation tour for the Overstrand junior town council started in the Kleinmond area on 8 April and the second leg to Stanford and Gansbaai on 13 May was another great success.
Voor ons oë kon uitvee het die jaarlikse Cultivaria aangebreek. Gou is besef dat die middeljaar eksamen om die draai lê en dat die geleentheid die laaste pretaand van die kwartaal is.
Met 'n naelskraapse oorwinning deur Kleinmond teenoor die Gansbaaiers verlede Saterdag, is die manne steeds hoopvol om die laaste vier oorblywende wedstryde in die eerste rondte in te palm.
Gansbaai Superspar het die Laerskool Gansbaai O/13 Netbalspan se uitrustings geborg.
Dit word algemeen aanvaar dat 'n rolbalafrigter jou kan leer om 'n bal te rol wat die verlangde afstand sal rol. Ons noem dit die regte gewig. Hy of sy kan jou ook leer om die regte lyn te rol, want die bal sal altyd na die een ...
Twee neefs het Dinsdag in Hermanus se Landdroshof op 7 aanklagte van huisbraak verskyn. Die inbrake het in De Kelders in die Stirlingstraat omgewing voorgekom en Eben Adonis staan tereg op 5 klagtes terwyl Sell Adonis op 2 sake aangekla is. ...
Sewe bote van Gansbaai se Pelagiese vissersvloot het Maandagaand uitstekende vangste gemaak. Die vloot het sowat 3 seemyl voor De Kelders hul nette in 18 faam water gegooi en 'n groot skool ansjovis aangekeer.
Nadat reuse suksesse onlangs in Kleinbaai behaal is, word daar 'n dringende tog ernstige beroep op die inwoners gedoen om by hul plaaslike buurtwag aan te sluit.
We trust that you are all geared up for the winter, wood piles in stock, all the soup recipes in hand, the ingredients waiting to be cooked, and the winter woolies and blankets are unpacked and aired.
Dis nou nie manne wat Moedersdag vir hulself opeis nie, maar manne wat besluit het om die Moeders te onthaal en te bedien.