Profile: Norman Fisher
Norman Eric Fisher (86), known as Norman, was born on 14th March 1928 in Cape Town and has two brothers and two sisters.
Norman Eric Fisher (86), known as Norman, was born on 14th March 1928 in Cape Town and has two brothers and two sisters.
Verlede week het ek die gevoel beskryf wat jy ondergaan met die vang van geelstert. Ek het per abuis toegelaat dat ‘n paar geelbekke ook in die boot beland. So werk dit nie gewoonlik nie. Jammer vir die fout.
Drie Overberg Bootklublede het weer Saterdagoggend omstreeks 05:00, Gansbaai hawe verlaat op soek na daardie grotes.
Die Sea Stars Netbalklub het op 12 April aan die openingswedstryd te Caledon deelgeneem,” vertel Bertruline Dickson.
'n Verwoestende brand het vanoggend om 08:00 minstens vyf hutte in die informele nedersetting by Masakhane in puin gelê. Tydens die ter perse gaan was die brandweer steeds besig om die brand te blus en nog sowat vier hutte is beskadig. D...
Die bejaardes van Herberg-aan-See (HaS) was behoorlik “stemopgewonde” tydens die spesiale stem-geleentheid vroeër die week, kort voor verkiesingsdag op Maandag, 5 Mei 2014.
'n Inbreker wat Sondagnag in die veld by De Kelders aangekeer en geboei is het homself losgeruk en gevlug.
Alfred Daniel Frans (59) van Stanford het verlede Vrydag volgens sy familie gaan houtmaak toe hy deur ΄n motor getref is en gesterf het.
Western Cape police in Hermanas have arrested two suspects following a robbery in the farm in Hemel Aarde Valley.