Bye Bye 2016 Halo 2017
Bye Bye 2016 Halo 2017
Altesaam 18 Gansbaaiers en hul gaste het die spesiale aanbod op die eko-boottoere wat Dyer Island Cruises op die oomblik aanbied, benut.
Die eerste familiefees van Gansbaai se Germishuys-familie is vroeg in Desember in 1981 gehou - 35 jaar gelede.
Dirk van Breda (sy oupa se naam en van) Büchner (72) van De Kelders is Sondag, 18 Desember 2016 oorlede.
U troue liefde is meer werd as die lewe; daarom sal ek U prys.
Vir die afgelope twee en dertig jaar bring Johan (66) en sy eggenote, Petro, of te wel Pop (75) Erasmus, ...
“Nog ‘n jaar is soos ‘n verskietende ster by ons verby,” is woorde wat jaar na jaar herhaal word.
Veteraankameras sover terug gedateer as 1938 - wát ‘n interessante belewenis vir enige fotograaf!
As is the custom, Overstranders love to welcome the New Year with a bang.
Gansbaai Elimhuis se gestremde kinders is Donderdag, 15 Desember 2016 “vir die soveelste” keer heerlik bederf.
Dit was ‘n sprokies-ontmoeting tussen 2 ballerinas Donderdag, 15 Desember 2016...
Yvonne Groenewald van die onderneming Blink Idees, het 17 jaar gelede die blink idee gekry ...