Optrede Jannie Mouton

Optrede Jannie Mouton

Gansbaai Courant

Die baanbreker sakeman en Voorsitter van die PSG Groep, Jannie Mouton, spreek die Gansbaai Sakekamer toe tydens ‘n lede vergadering wat gehou word op die 24ste Oktober 2013 in die Great White House te Kleinbaai.  Sy onderwerp “Glo in jouself” behoort ‘n inspirerende boodskap in te hou vir die sake gemeenskap van ons omgewing. Daar word ook ‘n heerlike maaltyd bedien tydens die verrigtinge.

Aangesien daar nog plekke beskikbaar is, word die algemene publiek wat dit ook wil bywoon, die geleentheid gebied om hul plekke te bespreek. (Sien uitnodiging hiernaas) Skakel so gou moontlik met Harry de Jager by 028 3841308 of harry@gansbaaibusinesschamber.co.za om u plek te bespreek.

Harry de Jager

Optrede Jannie Mouton

Harry de Jager

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant