Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Al die verspottigheid op die dansvloer het net een doel - om Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes se komende Sokkiejol te ondersteun (Argieffoto: Gansbaai Courant)
Die bekende Goue Hande wat met gereelde harde werk Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes behoorlik op die hande dra, reël weer ‘n gesellige Sokkiejol ten bate van die Tehuis. “Dit het nou al ‘n jaarlikse instelling geword en ons vertrou dat ons weer eens baie goed ondersteun sal word,” sê Alice Bredenkamp van die Goue Hande. Kostes beloop slegs R25 per persoon, ingesluit musiek en ‘n kontantkroeg wat beskikbaar sal wees, maar eie verversings moet saamgebring word.
Die Sokkiejol sal op Saterdag, 19 Oktober om 18:30 vir 19:00 plaasvind en vir navrae en/of kaartjies kan Alice by 084-548-4036 geskakel word.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...