Gholfnuus

Gholfnuus

Gansbaai Courant

Verjaarsdae/Birthdays:  Veels geluk aan Charlie Bent 25, Amanda Donnelly 26 & Peers de Trense 28 – ons wens julle ‘n vreugdevolle jaar toe.

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur John Thompson met 40 punte, gevolg deur Solly Wessels 39, Rob Jerrard 38, ET Engelbrecht 37, George Hunt 37, Sextus Neethling 36, Jannie Brandt 35, Joe Cesare 35, Charlie Bent 34, Dawie Viljoen 33.  Naaste aan die penne was Bev Swart op no 2&11, en Charlie Bent op no 8&17.  Spog Twee’s word aangeteken deur Johan Pieterse 2, Dawie Viljoen 2 en Daan Victor 2.  Solly Wessels wen die boerpotputjies (10, 16 en 17).

Vrydag se 9-putjie kompetisie (borg: OK Foods) is gewen deur Solly Wessels met 20 punte, gevolg deur Leon Hattingh 19, Johan Stander 19, Paul Dippenaar 19.  Die ledetrekking is gewen deur Rob Jerrard – veels geluk, Rob.

Saterdag se kompetisie was ‘n Enkel Stableford en die wenner was Dawie Viljoen (regs) met 40 punte, gevolg deur Solly Wessels 38, John Thompson 35, Paul Dippenaar 34, Clive Bailey 32, Dawie Rossouw 30, Walter Strydom 29.  Naaste aan die pen op no 2&11 was Solly Wessels en Deon Momberg op no 8&17.  Spog Twee’s word aangeteken deur John Thompson op putjie no 8.

Saterdag was dit interklub op Theewaterskloof en die volgende spelers het deelgeneem:  Bev Swart, George Hunt, Charlie Bent, Sextus Neethling, Johan Coetzee, Daan Victor, Rob Jerrard en Andre Roos.  Die uitslag van die Interklub is soos volg:  Kleinmond 165, Hexvallei 160, Gansbaai 158, Theewatersklooof 152.

Volgende Saterdag se kompetisie word geborg deur Davin & Kie en die formaat is ‘n Enkel Stableford.

Klub/Club:  028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos.

Gholfnuus

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant