Perlemoenbaaier Ovie leier

Perlemoenbaaier Ovie leier

Gansbaai Courant

Hoërskool Overberg in Caledon se 2014-leiers, met vlnr Chad Kruger (onderhoofseun), Elani Matthee (onderhoofdogter), Ronel Holtzhausen (hoofdogter), Eddie Labuschagne (skoolhoof) en Keanu Makka (hoofseun)

‘n Perlemoenbaaier, Chad Kruger (17), is as Hoërskool Overberg se onderhoofseun vir 2014 aangewys. Chad se ouers is Sean en Maureen Kruger van Perlemoenbaai en sy ewe trotse grootouers is Herman en Maureen Taljaardt, ook van Perlemoenbaai. Chad is ‘n knap akademikus en is ook, saam met die res, by etlike skoolprojekte betrokke.

Gedurende 2012 was Chad ook bevoorreg gewees om as deel van ‘n groep uitruilstudente ‘n besoek van 3 weke aan die Staat Bavaria in die suide van Duitsland, naby aan die Oostenrykse grens, te bring. Die res van die verkose 2014-leiers van Hoërskool Overberg is Keanu Makka (hoofseun), Ronel Holtzhausen (hoofdogter) en Elani Matthee (onder-hoofdogter). 

Hardus Botha

Perlemoenbaaier Ovie leier

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant