Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Mev Carla Gouws en die talentvolle kunstenaars
‘n Paar van Academia se talentvolle kunstenaars het in die 2013 Kuns Eisteddfod deelgeneem. Daar was pastelwerke, potloodsketse, landskaptonele en ‘n paar abstrakte werke. Die skool wil ook net ‘n groot dankie sê vir die anonieme donateur wat dit moontlik gemaak het vir die leerders om aan die kompetisie deel te neem.
Uitslae is soos volg: Silwer: Anthony Holtzhausen; Goud: Jean-Pierre Niewoudt, Pieter Vries, Moses Plaatjies, Juandre Spies, Heinrich van der Merwe, Geolin Baardman; Cum Laude: Lindi Swart, Zandre Otto, Carna Nel, Geno Augustyn en Jacques Manus.
In die Afrikaanse drama het Melandi Steynberg Eervolle Erkenning gekry, Joudun Rooi silwer en Bianca de Koning twee goud en een Cum Laude.
Liezel Mostert
Melandi Steynberg, Bianca de Koning en Joudun Rooi
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...