Energie vasgevang

Energie vasgevang

Gansbaai Courant

Veronica du Plessis se uitbeelding van “Energie”

Die tema vir die laaste byeenkoms vir 2013 van Gansbaai Fotografieklub was “Energie”, wat op interessante wyses vasgevang is. Uitstekende foto’s is weer eens vertoon en deur die klublede, onder leiding van Marc du Plessis (Aanbiedings- en Kompetisie Offisier), volledig bespreek. Die keuse vir Gansbaai Courant het op Veronica du Plessis se foto van Elim se Waterwiel geval. Die klub se afsluitingsfunksie sal op Woensdag, 4 Desember in Tolbos Bistro plaasvind. Lede se teenwoordigheid moet vooraf by Linda Kloppers (082-550-7313) bevestig word, aangesien getalle deurgegee moet word.

Vir navrae kan Christo Wessels by 082-920-9738 of Linda Kloppers by 082-550-7313 geskakel word.

Hardus Botha

Energie vasgevang

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant