Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Malcom, Analo, Shamima, Me Segal, Jenica, Shiela, Emeul en Jack (afwesig Stefan en Johan)
Nege leerders van Academia is verkies om op die Junior Stadsraad vir 2014 te dien. Shiela Swart is verkies as die onder-burgermeester. Die ander lede is Malcom Mulope, Analo Yawa, Shamima Brett Jenica Conradie, Emeul Sauls, Jack Swart, Stefan Joubert en Johan van der Merwe. Die lede se voogonderwyser is Me Helene Segal.
Liezel Mostert
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...