Geseende Feestyd van Academia

Geseende Feestyd van Academia

Gansbaai Courant

So het nog ‘n jaar ten einde gesnel. Dit voel half onwerklik om te dink dat die skool wat sommer nou die dag geopen is alreeds vier jaar bestaan. Die tweede matriekklas van die skool het Vrydag 29 November hul laaste vak geskryf. Die leerders het ‘n welkome verrassing in die lyn van ‘n geskenkbewys  ontvang van me van Zyl van Mr Video (foto onder). ‘n Groot dankie aan Mr Video.

Met die bogenoemde mooi gebaar wil die skool dankie sê aan die gemeenskap vir elk se bydrae die afgelope jaar. 2013 het sy eie hoogtepunte opgelewer en daar kan teruggekyk word op ‘n vol jaar met vele nuwes soos die voedselfees en gholfdag.  Volgende jaar word die eerste siklus voltooi met die eerste graad agts van 2010 wat in matriek sal wees. 2014 se graad agts moet onthou om alreeds die 14e Januarie by die skool aan te meld om 8 uur in volle skooldrag.

Van die hoof, mnr Tommy Wilson, personeel, skoolbeheerliggaam en leerders, ‘n baie Geseënde Kerstyd en Voorspoed vir 2014 aan alle partye betrokke by die skool.

Geseende Feestyd van Academia

Liezel Mostert

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant