Kersgroete

Kersgroete

Gansbaai Courant

Die Voorsitter van die Beheerraad van Herberg-aan-See, mnr Mangiagalli, se boodskap in die jaarverslag stel dit duidelik dat ons dienste lewer volgens Badisawaardes en dat ons dit nie sonder hulp van ons Hemelse Vader kan reg kry nie.

Baie dankie aan al die instansies, donateurs, Goue Hande wat ons deur die jaar bygestaan het met hulp, skenkings, donasies ens.  Vrywilligers en die Goue Hande vir al die vreugde, hulp en versorging wat julle aan die bejaardes bring. Dankie aan die predikante en pastore wat betrokke is met bidure, persoonlike besoeke en geestelike versorging.

Die Beheerraad, personeel en inwoners van Herberg aan See wil die hele gemeenskap ‘n Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar toewens.

John van Rooyen

Kersgroete

John van Rooyen

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant