Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Graag wil ek van hierdie geleentheid gebruik maak om alle besoekers aan ons mooi dorp welkom te heet. Soos u bewus is, is daar egter kriminele elemente ook en daarom wil ek 'n beroep op elkeen van u doen om ekstra versigtig te wees en om u belangrike items toe te sluit. Wees ten alle tye bewus waar u kinders is. Hou matigheid voor oë en bestuur ekstra versigtig.
Die plaaslike polisie is hier om 'n 24 uur diens aan die gemeenskap te lewer en strewe daarna om ons beste te lewer ten alle tye, hoe swaar dit ook al gaan.
Ek en my personeel wil u 'n vreugdevolle vakansie toewens en glo dat u 'n Geseënde Kersfees beleef het en dat 'n Voorspoedige Nuwejaar op u wag.
Waarnemende Stasiebevelvoerder,
Kapt D Rautenbach en personeel
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...