Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
SAPA (South African Press Association) het op 5 Januarie berig dat die man wat in ‘n vliegongeluk naby Swellendam gesterf het, as Joos Boonekamp (45) geïdentifiseer is. Volgens die Nasionale Seereddingsinstituut het die vliegtuig verlede Saterdagmiddag naby die Infanta-vliegveld by Swellendam neergestort. Dit blyk dat niemand anders aan boord van die vliegtuig was nie. Die bestuurder van die distrik se rampbestuur, Reinhardt Geldenhuys, het aan die SAUK gesê die Burgerlike Lugvaartowerheid sal probeer vasstel of ‘n meganiese probleem die ongeluk kon veroorsaak het.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...