Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
“Dit is ‘n groot voorreg vir my om te weet ek hou skool waar ekself skoolgegaan het,” vertel Harry Tobias (23). Harry het ‘n onderwyserspos met ingang van 27 Januarie 2014 by Gansbaai Primêr aanvaar - ‘n skool waar daar nog heelparty onderwysers is voor wie hyself enkele jare gelede nog op die skoolbanke gesit het. Na sy laerskooljare te Gansbaai Primêr is Harry na Hawston Sekondêre Skool vir sy hoërskoolopleiding. Daarna is hy na die Universiteit van Wes-Kaap vir ‘n BA-graad om homself in ‘n onderwysrigting te kwalifiseer. Hierdie is sy eerste aanstelling en hy is nie bietjie trots om in sy ex-laerskool Wiskunde vir Gr 6 en 7 aan te bied nie, asook Liggaamsopvoeding.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...