Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

Almal in die klub wens alle sterkte toe aan Norman Fisher en Pierre Lombaard wat albei in die hospitaal is.

Ons gebede is met julle  vir vinnige beterskap. 

UITSLAE VAN DIE AFGELOPE WEEK

 Woensdag 22 Jan, Sloegterskompetisie

Die kompetisie is gewen deur Jack Doyle met 39 punte. Well done old chap. Jack is een van ons gereelde besoekers van oor die water.

Tweede was Solly Wessels met 38 punte gevolg deur George Hunt(37) en Dawiw Viljoen (36).

Bev Swart en Steve Muller het die naaste aan die penne op 2 & 11  en 8 & 17 gewen.

Jack Doyle also won the Jackpot on Holes 6,13 and 17.

Vrydag 24 Januarie

Die Hoenderkompetisie is gewen deur: R.Woods 18; D van der Merwe 17; L Hattingh 17 en S Wessels17.

Saterdag 25 Januarie

Die gebruiklike Houespel-kompetisie van die maand

Die gereelde borg van hierdie kompetisie weer eens Kleinbaai Motors!!!!!! Baie dankie Sakkie  ...  jou ondersteuning aan die klub word opreg waardeer.

1.Steve Muller 63 netto (Dit wil gedoen wees!!!!!)

2. Paul Dippenaar 68

3. Neil Harrison 70

4 & 5   Bobby en Jannie Brandt albei 71 netto.

Naaste aan die penne 2 & 11 Solly Wessels. Hy wen ook die langste set op no. 18. 8 & 17  Bev Swart asook die naaste op no. 15. Al hierdie kortgat pryse is geborg deur Leon Hattingh.   Baie Dankie.

Jannie Brandt

Gansbaai Gholfnuus

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant