51 jaar later

51 jaar later

Gansbaai Courant

Dié Ganse vissers-vloot (bo) is in Mei 1963 deur Johan Neethling (regs) afgeneem.

"Ek was op pad na Tempi in Bloem-fontein vir weer-magopleiding en het vir sowat 10 dae saam met my pa en my vriendin, vandag my vrou, Hannie, vakansie gehou.

Ons het in die vissershuisie op die draai voor teen die see naby die hawe gebly." Johan het in 2004 na Franskraal getrek nadat hy as brandvoorkomings-offisier by Koeberg Kern Kragsentrale afgetree het. In 2007 het hy en Hannie na Malmesbury verhuis om by hul kinders te wees.  Volgens Johan het hy die foto's met sy Kodak Instamatic geneem.

"Ek verlang baie terug see toe," het Johan gesê.

Francois de Jongh

51 jaar later

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant