Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

Saterdag, 1 Maart, se Klubkampioenskap Wenners vlnr:  Charlie Bent, J Hartshorn, J Thompson, Rupert Roux en Jannie Brandt.

WOENSDAG SLOEGTERS  26 Feb

Die kompetisie word goed ondersteun. Baie dankie aan al die gholfers wat die belange van die klub op hulle harte dra.

1. Bobby Brandt  41

2. Johan Kruger   39

3. Laurie Sauter   37

4. Daan Victor      36

5. Steve Muller en Bev Swart albei 35 punte. Naaste aan die penne: B Brandt (2&11), Rupert Roux (8&17) en Paul Dippenaar (15). 

VRYDAG HOENDER-KOMPETISIE  28 Feb

1. Andre Coetzee          22

2. Rupert Roux               21

3. Maureen Beaumont    21

4. George Hunt              20

5. JP Bosman             20 (een van ons plaaslike dokters wat nie altyd die tyd het om te speel nie, geluk met jou voorsmaak van nog baie pryse).

SATERDAG KLUBKAMPIOENSKAPPE  1 Maart

A-Afdeling (0-9) - Pragtige telling deur Charlie Bent  154 (36 putjies) Baie geluk. Hy is die kampioen van die klub vir 2014. Die naaswenner is Jacques Nell (171). 

B-Afdeling (10-18) 36 Putjies - Die kampioen is J Hartshorn (163), met Bobby Brandt (170) tweede en John Thompson (172) derde.

Die wenner van die beste netto is John Thomson met 'n baie goeie 142. Die uitslae was verkeerdelik by die prysuitdeling bekend gemaak.  

C-Afdeling (19 +) 27 putjies (individuele Stableford) - Die wenner hier is Rupert Roux (56). Dawie Viljoen is tweede (53) en derde Jan le Roux (47). 

DAMES (ope) - ook 27 putjies en gewen deur Jannie Brandt op 'n uittel en tweede Maureen Beaumont.

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club Tel: 028 384 1441

Fax: 028 384 1225             E-mail: gbgholf@gmail.com 

Gansbaai Gholfnuus

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant