Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Fiona Fourie, Niveena Jantjies en Niel Engelbrecht
Monique Hugo
Ons is baie trots op ons atlete wat Saterdag, 8 Maart 2014, aan die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Hulle verskyn op die foto vlnr en is: Fiona Fourie - 7de plek 75mH Finaal, Niveena Jantjies - 2de plek Spiesgooi en Niel Engelbrecht - 10de plek Diskus. Sterkte aan Niveena Jantjies met haar deelname aan die SA Skole Atletiekbyeenkoms wat gedurende 21 en 22 Maart in die Paarl sal plaasvind. Ons is trots op jou.
Baie geluk ook aan Monique Hugo met haar opname in die Suid-Boland Tennisspan. Sy is een van 8 dogters wat in die span opgeneem is. Haar uitslae was: 4 – 5; 5 – 2; 5 – 1 en 6 – 0.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...