Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Laerskool Gansbaai spog sedert die begin van hierdie kwartaal met ‘n nuwe Ekoklubtuin wat ook dien as ‘n Buitelugklaskamer waar onderwysers die praktiese deel van skoolwerk kan doen. Die projek is geloods deur die Ekoklub en ons wil graag vir Pieter Strauss van “Root to Grow” bedank vir die skep van beddings en hulp met die beplanting daarvan met groente. Tot dusver het ons al heelwat tamaties, boontjies, beet en spinasie geoes wat bydra tot ons voedingskema by die skool. ‘n Hartlike dank ook aan Spar vir die borg van ons Ekoklubtuin, ‘n wurmplaas geskenk het en ook eetgoed vir ons tuin se inhuldiging geskenk het. Ons leerders geniet dit baie om die praktiese deel van hul skoolwerk in die Buitelugklaskamer te ervaar.
Vickie Cilliers, Ekoklub Koördineerder
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...