Ou vriende kom kuier by Academia

 Ou vriende kom kuier by Academia

Gansbaai Courant

Jaon, Johnny Mingo, Tommy Wilson, Graeme de Bruyn en Simo Mxolisi Mpungese

Vir die derde jaar het die motiveringspreker, Graeme de Bruyn, van die Alan Gray Orbis Foundation, weer by Academia kom kuier. Hy het die matriekklas behoorlik geïnspireer soos ons hom al leer ken het. Vanjaar het Simo Mxolisis Mpungose, oud Leeus speler, Johnny Mingo en Jason saamgekom. Jason het die leerders behoorlik  vermaak maar deur die gelag goeie lewenslesse gegee. Die vorige twee jaar het Graeme ‘n groot impak op die matrieks se lewens gemaak en daardeur ook ‘n bydrae gelewer tot die goeie uitslae.

Liezel Mostert

 Ou vriende kom kuier by Academia

Liezel Mostert

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant