Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
'n Onaangename verrassing het Vrydagoggend om 11:00 op die eienaar van Johnny Rocket's, Susanna Lambrechts, gewag toe sy by die werk opdaag.
'n Werknemer, Rowan Pitzer (36) (regs), wat die afgelope twee maande daar in diens was en op die perseel gebly het en die besigheid se sleuteldraer was, het oornag sak en pak verdwyn.
Al die besigheid se kontant is ook gesteel.
Verder is die dief ook vort met haar suster, Nanet Scheepers, se wit Mazda 323 wat onder 'n afdak op die perseel was.
Die polisie het die voertuig dieselfde dag verlate in Hermanus gevind. Pitzer word tans vir ondervraging in dié verband deur die polisie gesoek.
Enige persoon met inligting kan Speur Sers Leon Crafford by 028 384 0201 skakel.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...