Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
'n Verwoestende brand het vanoggend om 08:00 minstens vyf hutte in die informele nedersetting by Masakhane in puin gelê. Tydens die ter perse gaan was die brandweer steeds besig om die brand te blus en nog sowat vier hutte is beskadig. Die gemeenskap het verslae probeer om besittings te red maar sover bekend is, is niemand beseer nie. Die twee straatligte van sowat 11 meter hoog is weens die intense hitte gesmelt.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...