Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
'n Inbreker wat Sondagnag in die veld by De Kelders aangekeer en geboei is het homself losgeruk en gevlug. Sy hande was agter sy rug vasgeboei maar hy het nogtans daarin geslaag om sowat 500 meter te hardloop en onder 'n bos weg te kruip. Die verdagte, Willem Arendse, van Blompark is deur Konst Mtokvana, wat die gebied patrolleer het, aangekeer. Gesteelde eiendom ter waarde van R10000 vanuit 'n vakansiehuis by De Villiersstraat 101, De Kelders is teruggevind. Arendse het Maandag in Hermanus se Landdroshof verskyn en bly weens vorige oortredings in aanhouding tot sy verhoor.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...