Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die polisie is verlede Vrydag om 09:15 in kennis gestel dat daar 'n huisbraak in Gansbaai in aanvang was. Volgens A/O Wynand le Roux is Konst J Meyer, Sers F Groenewald, Sers W Basson en A/O M Vermeulen onmiddellik na die toneel.
Met hul aankoms het Meyer 'n geraas in die motorhuis gehoor en 'n man, wat aan hom bekend was, vasgetrek toe hy die gebou verlaat. Nog verdagtes het weggekom maar is na deeglike verdere ondersoek is twee mans aangekeer en aangekla vir huisbraak. Hulle het reeds in Hermanus Hof verskyn maar is jeugdiges en hul name kan dus nie gemeld word nie.
Die saak is uitgestel vir verdere ondersoek en die jeugdiges word in 'n plek van veilige bewaring aangehou.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...