Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die voertuig van Amanda de Vries, eggenote van wyle Helmie de Vries, wat ‘n dag na die roudiens naby Franskraal gerol het. Amanda sê sy het op die gruis langs die pad afgegaan en die stuurwiel te vinnig teruggeruk, waarna die voertuig gerol het en op die sykant tot stilstand gekom. Amanda is ongedeerd en sterkte word haar toegewens met die skok van die ongeluk kort na Helmie se afsterwe.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...