Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Op 20 Augustus het Academia se drama leerders aan die Overberg Afrikaanse Drama Eisteddfod deelgeneem. Die volgende leerders het soos volg presteer:
Afrikaanse Redevoering:
Silwer: Jack Swart (Gr. 12)
Afrikaanse Voordragkuns: Gedigte
Silwer: Roseline Simons (Gr. 12), Joudun Rooi (Gr. 12) en Melandi Steynberg (Gr. 11)
Goud: Faeza Abrahams (Gr. 12), June Prins (Gr. 12) en Cohen Arries (Gr. 9)
Cum Laude: Warren Barends (Gr.9)
Die leerders was deur Mej Debbie Barnard afgerig.
Liezel Mostert
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...