Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
'n Vlaag van diefstal uit motorvoertuie het verlede Saterdagnag in Franskraal en Kleinbaai omgewing voorgekom. Die diewe slaan die voertuig se kantruite stukkend en steel enige losgoed wat binne rondlê.
Die skoolvakansie en Walvisfees begin hierdie naweek en vakansiegangers moet hul voertuie snags veilig parkeer en geen los artikels daarin laat nie. Huise se deure en vensters moet ook snags gesluit word. Waar daar gebraai en buite gekuier word moet inwoners bedag wees op instapdiewe.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...