Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

Die volgende persone word gelukgewens met hul geboortedag. Mag daar nog vele meer wees.

Okt 13  Ian Mcgregor

       14 JC Esterhuizen

       15 C Spannelis

       17 MJ Beukes

             JA van der Walt  

Dankie aan ons gereelde ondersteuners!! Die steakaand was weer eens 'n groot sukses. Hierdie keer het Johan Wiese die R1000 losgeslaan. Baie geluk.

WOENSDAG  1 OKTOBER  SLOEGTERS

1. Leon Hattingh 41

2. John Thompson              39

3. Geoge Hunt      39

4. Solly Wessels    39

5. June Rahn                        36

Nearest the Pins: D van der Merwe, Steve Muller en Solly Wessels. Spogtwees: Solly Wessels, Bobby Brandt en Daniel van der Merwe.

VRYDAG  HOENDER 3 Oktober

1. Bobby Brandt  23

2. Rene Lambrecht             18

3. George Hunt     18 

NET EEN SPOGTWEE:   Rene Lambrecht

SATERDAG  4 OKT MAANDELIKSE HOUESPEL

1. Charlie Bent     65 (bruto 73)

2. George Hunt     66

3. Leon Lombaard              67

4. Solly Wessels    71

Sogtwees: Charlie Bent en Bobby Brandt. Naaste aan die Penne: Charlie  Bent en George Hunt.

VOORSPOED WORD AAN DIE OUETEHUIS TOEGEWENS MET HUL GEBORGDE DAG

OP 11 OKTOBER.

Jannie Brandt 

GANSBAAI Gholfklub Golf Club
Tel: 028 384 1441                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gansbaai Gholfnuus

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant