OPTOG 29 NOVEMBER

OPTOG  29 NOVEMBER

Gansbaai Courant

Stanford Christelike Forum (CPF) en Buurtwag  het ‘n optog  teen Dwelm en Alkohol misbruik gehou.  Die optog was 'n groot sukses, maar ons wil tog die boodskap by almal uitbring om nie artikels op straat te koop nie.  Ook nie geleenthede te skep vir inbrekers deur vensters oop te los en voertuie se deure oop te los nie.  Selfs ‘n oop ingangshek is toegang vir kriminele.

Meld alle voorvalle by die polisie aan al is dit hoe gering.  Wees ook op die uitkyk vir sekere jongmans, soms met dame by, baie van hulle is betrokke by die reeks inbrake in ons vallei.  Soms is dit jong kinders wat kos bedel om die huis deur te kyk vir geleenthede. Wees veral uiters versigtig gedurende die komende vakansie. 

Tans benodig die buurtwag nog lede.  Tans is ons 13 aktiewe lede.

Sluit aan by die Buurtwag CPF en kom maak ‘n verskil in ons dorp!!!

CPF Kontak nommers:  076 810 8908/082 809 3585

Buurtwag Kontak nommer:  072 634 2775/076 079 1314

Ons sien uit na u oproep.

Willem Maclean

OPTOG  29 NOVEMBER

Willem Maclean

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant