9 Jarige inbreker soek

9 Jarige inbreker soek

Gansbaai Courant

'n Inwoner van 'n dubbelverdieping huis in Maraisstraat, Franskraal, is daarvan oortuig dat die inbreker wat hy betrap het 'n blanke agt- of nege-jarige seun was. Hy het toegang tot die huis gekry deur na die balkon op te klim en by 'n venster in te klim. Die verdagte is net na middernag op Oukersdagoggend in die huis gesien, waarna hy ontvlug en van die balkon sowat 3 meter ver geval het. Die verdagte is sowat 1.3 meter lank en die moontlikheid word ook ondersoek dat dit 'n baie kort jong volwassene kan wees. Vingerafdrukke is deur die polisie op die toneel gelig.

Francois de Jongh

 

9 Jarige inbreker soek

Francois de Jongh

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant