Gatslag vir Asgatlorrie

Gatslag vir Asgatlorrie

Gansbaai Courant

Die munisipaliteit se vuilgoedverwyderingsvragmotor het verlede Woensdagoggend in 'n riooltenk vasgeval. Die vragmotorbestuurder het in trurat voor Dr Frans Richards se spreekkamer, reg agter Gansbaai Apteek, gery tot die plaveisel skielik onder die regteragterwiel padgee. Daar was geen rioolgatdeksel in die plaveisel nie en die bestuurder was onbewus van die gevaar.

Die vragmotor het dadelik na die geparkeerde motors onder skadunet oorgehel, maar gelukkig het die bak agter vasgesteek en verhoed dat die voertuig op die motors val. 'n Laaigraaf is gebruik om die vragmotor regop te hou en uit die gat te kry.

Francois de Jongh

Gatslag vir Asgatlorrie

Francois de Jongh

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant