Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
"Dit is die oudste motor wat ek al ingesleep het," het Kenny van Rensburg van L+S Motors in verwondering gesê. Die pragtige 1929 Chevrolet veteraanmotor van Anthony Pasierbek het net buite Gansbaai 'n agterwiel verloor. Anthony, eienaar van Tony's Motor Spares & Radiators in Worcester, besit 'n vakansiehuis in Kleinbaai en het oor die feestyd hier kom uitspan. Die motor is gelukkig net lig beskadig.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...